Tussen Mure by Annico van Vuuren

Tussen Mure

byAnnico van Vuuren

Kobo ebook | June 20, 2013

Pricing and Purchase Info

$4.16

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

Annico van Vuuren's high tension TUSSEN MURE in Afrikaans is not te be missed!

TUSSEN MURE deur Annico van Vuuren, is 'n hoogspanningsroman wat lesers aan hulle eBoek-leesapparate vasgekluister gaan hou.

Katia word Vic - 'n medies gediagnoseerde outis - se verpleegster in Johan van Tonder - Vic se stiefbroer - se bemuurde rykmanswoning. Sy word aan die hart geraak deur Vic se benouende allenige bestaan - tussen sy mure vasgevang. Hoe kan sy help? Sy sal enigiets vir hom doen…

Dan, tot almal se skok en ongeloof, ontsnap Vic uit sy fisiese mure - maar psigies moet so 'n uitkoms tog vir hom onmoontlik wees?

Loop die hartroerende pad saam met Katia en Vic en hulle alles-omvouende liefde vir mekaar tot waar elke muur vir hulle afgebreek word.

Title:Tussen MureFormat:Kobo ebookPublished:June 20, 2013Publisher:Annico van Vuuren

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN:9990005619752

Look for similar items by category:

Reviews