VERLEIDSTER by Marie-Berdine Steyn

VERLEIDSTER

byMarie-Berdine Steyn

Kobo ebook | November 1, 2013

Pricing and Purchase Info

$1.99

Available for download

Not available in stores

about

Die eerste keer toe Santie Visser haar voete oor die drumpel van die Kovsie Kampus neersit en in "Adonis" se pragtige bruin oë vaskyk met spiere wat ou Leonidis van Sparta die josie in sou maak, toe weet sy nie net gaan die spoeg spat nie, maar hierdie kolgans gaan haar vere moet regskud om met die ander swane op kampus mee te ding.

"Verleidster" is 'n kortverhaal reeks deur skrywer Marie-Berdine Steyn, wat die verhaal vertel van Santie Visser se ervaringe as eerstejaar student aan die Universiteit van die Vrystaat toe sy 'n aantreklike mede student ontmoet. Santie kom egter van 'n klein plattelandse dorpie waar dinge nog maar konservatief is, en met haar linkervoet kolgans modesin betree sy die stad en verleiding uit totale onkunde. Sal Santie tog maar Tant Ragel se kontroversiële boek nadertrek om haar te help in haar pogings om "Adonis" vas te trek?

Die Verleidster kortverhaal reeks is speels, humoristies en optimisties oor jong liefde.
Title:VERLEIDSTERFormat:Kobo ebookPublished:November 1, 2013Publisher:Marie-Berdine Steyn

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:130104783X

ISBN - 13:9781301047833

Reviews