Verstaan jou Duitse Herdershond by Rienie Reynecke

Verstaan jou Duitse Herdershond

byRienie Reynecke

Kobo ebook | August 17, 2016

Pricing and Purchase Info

$12.00

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

’n Besondere liefde vir die Duitse herdershond het my aangespoor om hierdie boek te skryf vir eienaars en voornemende eienaars van hierdie honderas, maar ook elkeen wat ’n hond besit.

Met die kennelnaam Friedenheim, het ek en my man in 2000 begin teel en ons eerste geregistreerde teef aangekoop. Ons het deur die jare baie trofeë verwerf by die skoue asook ’n goue toekenning as telers.

Die terugvoering wat ons van mense gekry het wat hondjies gekoop het by ons was tot dusver positief, behalwe van die enkeles wat nie mooi geweet het hoe om die hondjie te behandel en op te lei nie. My doel is om geregistreerde hondjies te teel wat ’n vreugdevolle ondervinding vir die nuwe eienaar sal wees.

Title:Verstaan jou Duitse HerdershondFormat:Kobo ebookPublished:August 17, 2016Publisher:Groep 7 Drukkers en Uitgewers

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:192837204X

ISBN - 13:9781928372042

Look for similar items by category:

Reviews