Vonkie die Draakperdjie: Draak se Kind by Madeleen Theron

Vonkie die Draakperdjie: Draak se Kind

byMadeleen Theron, Maja Sereda, Nico Meyer...

Kobo ebook | December 15, 2009

Pricing and Purchase Info

$3.98

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

Vonkie hou sy vlam al goed in toom! Hy kan al vier perfekte rookringetjies blaas! Maar Vonkie voel ... anders. Hy dink nie hy hoort in Hoefysterbos nie. Die drie beste maatjies, Vonkie, Magriet en Bertie, gaan soek na Vonkie se pa in die Kreukelberge. Maar klein perdjies is nie veronderstel om alleen in die bos rond te loop nie. Gou-gou is die drie in groot moeilikheid! Hulle is stoksielalleen in die berge waar luiperds en drake skuil. Dan word dit donker ... n Yslike skaduwee val oor die son ... Noem my Vuurslag, glimlag die draak.
Title:Vonkie die Draakperdjie: Draak se KindFormat:Kobo ebookPublished:December 15, 2009Publisher:Fantasi Books (Pty) Ltd

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:1629788376

ISBN - 13:9781629788371

Reviews